Toerisme die toekoms, sê DA oor benarde ekonomiese situasie

Loading player...
Die provinsiale regering gaan toerisme-bedrywighede onder die staat se beheer vir die private sektor moet gee om die ekonomie te groei, sê Trudie Grove Morgan van die DA na die party die ware stand van die ekonomie in 'n verslag uitgelig het.
7 Apr 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min

Ereveldwagters vier NKW se 100ste

Die SANParke Ereveldwagters Laeveld ondersteun reeds sedert 1964 die Krugerwildtuin se werksaamhede. Op die vooraand van die ikone park se 100ste verjaarsdagviering, gesels Jacques Malan met Laeveld Brunch.
28 May 14 min