PIETER DU TOIT - Leierskap sonder Ego: Die Kuns van Vrae Vra en Luister

Loading player...
Pieter du Toit ondersoek hoe ware leiers hul ego oorkom deur vrae te vra en opreg te luister. Hy wys op Jesus en Petrus as voorbeelde van leiers wat ruimte gemaak het vir ander se insette.
26 Mar 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

LEEFSTYL - ADAM SMALL FEES

Die Adam Small-fees, wat jaarliks in Pniël (Stellenbosch-omgewing) gehou word, is in die lewe geroep om die lewe, letterkunde en kulturele erfenis van die digter en dramaturg Adam Small (1936-2016) te vier. Dit is 'n inisiatief van die Pniël Erfenis- en Kultuurtrust (PEKT) wat poog om Kaapse Afrikaans en die…
6 Feb 16 min