Wêreldwys | Handelsoorlog aan die kern van globale magstryd | Ep. 43

Loading player...
Wêreldwys | Handelsoorlog aan die kern van globale magstryd | Ep. 43
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:06 Begin van Trump-tariewe
  • 07:36 ʼn Onvolhoubare stelsel
  • 09:24 Sal Amerika 2025 oorleef?
  • 15:59 Is invoertariewe die antwoord?
  • 22:52 Tariewe het markte reeds ontwrig
  • 26:53 Globale ideologiese oorlog as konteks
11 Apr 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min