Janie Bay skryf ode aan Jan Bloukaas

Loading player...
“Musiek is die mooiste geskenk wat vir ons gegee is. Ek weet nie hoe mense sal ‘cope’ sonder musiek nie. Dit is waarnatoe jy gaan – jou toevlug wanneer jy nie weet wat om te doen nie.”
11 Apr 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min