Wêreldwys | VSA sterk in die nadraai van Trump-tariewe | Ep. 44

Loading player...
In hierdie week se Wêreldwys ontleed Jaco Kleynhans hoe Trump se tariewe, onderhandelings en siening van soewereiniteit nie net die Amerikaanse ekonomie nie, maar ook die internasionale magsbalans beïnvloed. Is Amerika besig om sy posisie te versterk, en is China regtig so veerkragtig soos dit voorgee? Dié vrae raak elke land op aarde – ook Suid-Afrika.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 02:01 Nadraai van Trump-tariewe
  • 07:25 Diegene wat nié onderhandel nie
  • 11:39 Amerika op die voorvoet
  • 12:32 Nuutste Trump-peilings
  • 19:20 Onderhandelinge oor Iran en Oekraïne
  • 25:00 Drie belangrike verkiesings lê voor
18 Apr 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min