Gesoute musikante ploeg terug in jong talent

Loading player...
“Ons groot doelwit is om opkomende Afrikaanse kunstenaars en mense wat in die bedryf doenig wil raak te bemagtig met soveel kennis as moontlik.”
23 Apr 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min