Hoerskool Potchefstroom Gimnasium nooi jou uit om hul opedag te besoek

Loading player...
Kayla Barker gesels met Mnr JR Jackson, Gimmies se Koshuisvader en Eerstespan Rugby afrigter, Jana Coetzer, hoofdogter en Ettienne Danhauser, hoofseun oor alles wat Gimmies aanbied. Kom vind uit hoekom Gimmies die skool van jou drome kan wees by hul opedag op die 12de Mei 2025. Vir meer inligting en om jou plek te bespreek, besoek die skool se Facebook blad by https://www.facebook.com/potchgimmiesofficial.
24 Apr 2025 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman

Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
22 Sep 4 min

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min

Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee

Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.
11 Sep 4 min