Anette Rheeder gesels oor A.Vogel Echinaforce

Loading player...
Anette Rheeder gesels hierdie week oor A.Vogel Echinaforce – dié produk vir die voorkoming en/of behandeling van verkoues en griep. Kies A.Vogel Echinaforce in ‘n vorm van jou keuse: druppel, tablet, koutablet en die seerkeel sproei. Sonder voorskrif beskikbaar in jou naaste apteek. Jy kan haar per e-pos kontak by info@sanatural.co.za, indien jy enige navrae het.
30 Apr 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Mike Bolhuis gesels oor aanlyn bedrog

Daar word herhaaldelik gewaarsku oor aanlyn bedrog maar steeds val mense vir allerhande mooi storietjies. Hoekom word ons so maklik gemanupileer om besonderhede te verskaf aan vreemde mense? Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1.
19 Jun 7AM 3 min

Anette Rheeder gesels oor die prostaat en A.Vogel se Prostasan

Hierdie week deel Anette Rheeder insig oor mansgesondheid, spesifiek oor die prostaat en hoe A.Vogel se Prostasan natuurlike ondersteuning bied vir dié sensitiewe kwessie wat ’n groot invloed op lewensgehalte kan hê. Prostasan is beskikbaar by jou naaste apteek. Vir navrae of meer inligting, kontak gerus vir Estie by: info@sanatural.co.za081
18 Jun 7AM 11 min

Wolfgang Rohl vertel wat dit verg om 'n toeroperateur te wees

Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs. Wolfgang Rohl van Rohl's Tours & Safaris cc vertel wat dit…
17 Jun 7AM 6 min