BN Blitsbriefing: Afrikaner-vlugtelinge vertrek; Blouligmafia vrygespreek; China/VSA-tariewe daal

Loading player...
Die eerste groep Afrikaner-vlugtelinge het na die VSA vertrek onder ’n omstrede Trump-era program wat opspraak verwek. Gardenroute juweel Knysna, se dienslewering het begin verbrokkel onder ANC-koalisiebewind. Adjunkpresident Mashatile se lyfwagte is vrygespreek ná die gewelddadige aanval op ongewapende SA burgerlikes. Internasionaal het China en die VSA ooreengekom om tariewe te verlaag, terwyl Rusland ’n nuwe hommeltuigaanval op Oekraïne loods, te midde van verskille oor vredesonderhandelinge.
12 May 2025 10AM English South Africa Investing · Business News

Other recent episodes

The Editor's Desk - Thu 5 March 2026: Debunking myths and navigating the fog of war

In today’s Editor's Desk, Alec Hogg highlights a new investigation by James Myburgh that deconstructs the historical "myth" regarding the ANC’s relationship with the Iranian regime. This is followed by a deep-dive discussion from the Financial Times featuring Gideon Rachman and Emile Hokayem, who examine the escalating "battle of endurance"…
5 Mar 7AM 43 min