UFS School of Clinical Medicine encourages you to apply before the 31st of May 2025

Loading player...
Professor Nicholas Pearce joins Kayla Barker in studio to discuss the selection criteria to the UFS School of Clinical Medicine. Professor Nicholas Pearce dives into why the Univeristy of the Free State is the best choice to study medicine as well as the admission requirements that needs to be kept in mind. The closing date for applications is on the 31st of May. For more information, visit ufs.ac.za.
23 May 2025 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Span saam met MANNA Studiegroep Gholfdag

Die landbougemeenskap het nog altyd een kragtige waarheid verstaan: groei gebeur nooit alleen nie. Hierdie jaar nooi die MANNA Studiegroep besighede, vennote en gemeenskapsleiers uit om deel te wees van 'n inisiatief wat doel, vennootskap en betekenisvolle impak kombineer. Pulane Nel-Sekepe gesels met Willie Stols oor alles wat verwag kan…
24 Feb 5 min

Enslins gee insig op voorlopige belasting

Enslins lewer hoëgehalte, kliëntgesentreerde rekeningkundige en konsultasiedienste aan. Pulane Nel-Sekepe is in gesprek met Marinus Hoek om die noodsaaklikhede van voorlopige belasting en wat dit vir u winsgrens beteken, te verduidelik. Marinus deel kundige insigte oor die navigasie van afsny datums en die vermyding van algemene ramingsslaggate, om te verseker…
28 Jan 3 min

Immunadue: Meer as 'n immuunversterker

Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Dit is meer as net 'n immuunversterker. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om meer te vertel van…
28 Jan 4 min

Laerskool Eureka bied weer hul Jaarlikse Wildsveiling aan

Die Laerskool Eureka Jaarlikse Wildsveiling is terug en hierdie keer is dit net vir mans. Dis ’n aand vir goeie geselskap, lekker mense, sterk stories en regte manne-kuier. ’n Ontspanne atmosfeer waar vriende bymekaarkom en nuwe bande gesmee word. As jy lus is vir ’n goeie tyd, goeie geselskap en…
26 Jan 2 min