Wêreldwys | Europa se bedreiging van binne | Ep. 48

Loading player...
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys kyk ons na ʼn paar voorbeelde van dié voortvarende eilande van Westerse kultuur in Europa. Plekke soos Suid-Tirool in Italië, Friesland in Nederland en selfs die Duitse gemeenskap van 70 000 in België is sprekende voorbeelde van wat moontlik is met kulturele weerbarstigheid in die aangesig van eksistensiële bedreiging.
Chapters
  • 00:00 Die Europese vraagstuk
  • 04:33 Interne bedreiging die grootste
  • 06:15 Identiteitskrisis aan die kern
  • 07:45 Die toekoms van Europa
  • 09:20 Suid-Tirool as baken van sukses 
  • 11:37 Federalisme vir België se Duitste gemeenskap
  • 23:09 Spesiale regte vir Friese in Nederland
  • 29:56 Selfregering is normaal
29 May 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min