#GROOTtrauma – 28 Mei

Loading player...
As deel van GROOTfm 90.5 se #GEEweek het Venita en Dr Jaco gedurende #GROOTtrauma gesels met Angelique en Lourens Janse van Vuuren oor die #GROOTverskil wat Kairos in hulle lewens gemaak het. Toe Venita vir Angelique vra wat sy vir haar jonger self sou sê, toe antwoord Angelique; ‘Moet niks verander nie, want dan sal jy nie hier wees waar jy nou is nie’…En dit, ten spyte van geweldige trauma!
28 May Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 9 Julie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Waar OF Onwaar: Die spoed van 'n nies kan om-en-by 160 km/h bereik. >Eerste malariamedisyne spesifiek vir babas en kinders > Al hoe meer mense word gevra om die GROOT skuif te maak in hulle dieët…
9 Jul 45 min

#GrootTrauma - 2 Julie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jacques Koning (in vir Dr Jaco) oor: >Mediese vasvra: In die liggaam, watter organe is verantwoordelik vir die produksie van urine? > 200 kankerpasiënte vermis en moontlik dood weens vertragings in behandeling. >Wetenskaplikes vind antwoorde hoekom/hoe die liggaam varkorgane verwerp - en…
2 Jul 37 min

#GROOTtrauma | 25 Junie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter siekte word veroorsaak deur 'n tekort aan vitamiene C? > Ierse Rugby-klub breek wêreldrekord vir langste rugbywedstryd vir geestesgesondheid bewusmaking in die sport >Dit is Wêreld Vitiligo-dag >Jean-Mari en Jaco kom maak 'n draai in…
25 Jun 45 min

#GROOTtrauma -11 Junie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter tipe medikasie word gebruik om bakteriële infeksies te behandel? > Vreeslike lang waglyste by staatshospitale >Moet ons bekommerd wees oor die nuwe Covid 19 variant? – Minister van gesondheid, Dr Aaron Motsoaledi sê, ‘nee’. >Dis…
11 Jun 42 min

#GROOTtrauma - 18 Junie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter bloedgroep word beskou as die universele skenker? > A-ah sanger Morten Harket het op sosiale media aangekondig dat hy gediagnoseer is met Parkinson's >Hoe weet ons of medisyne saam met ons liggame gaan werk? >Het…
18 Jun 40 min