Wonderwerkstorie van Pippie Kruger

Loading player...
Ons het die 2 jarige Pippie Kruger in 2011 leer ken toe sy op Oujaarsdag 80% brandwonde oor haar lyfie opgedoen het toe 'n bottel aansteekvloeistof ontplof het. Na 77 operasies, 5 hartaanvalle en 'n beroerte vier sy vandag haar 16de verjaarsdag. Die Real Brekfis se Neville, Benescke en Francois het met haar ma, Anice Kruger gesels.
9 Jun 2025 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

DIE REAL BRÊKFIS | ADVOKAAT NADENE BADENHORST

Advokaat Nadene Badenhorst gesels oor die voorstelle om kerke en geloofsorganisasies in Suid-Afrika te reguleer — en wat dit vir ons godsdiensvryheid kan beteken. 'n Gesprek wat elke gelowige en kerkleier behoort te hoor. Luister nou 🎧🙏 #GodsdiensVryheid #FORSA #SuidAfrika #Potgooi
22 Jul 3AM 10 min

MOTIVEERING MAANDAG | Gretha Wiid

Dis weer tyd vir Motiveering Maandag"Moet nog nie jou Maandag afskryf nie! Gretha Wiid herinner ons met die kragtige woord :“ you’re not gone yet because you’re not done yet!!
20 Jul 3AM 3 min

Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green

Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org
25 Jun 6AM 12 min