Die RPO in die Vrystaat het verlede week hulle jaarkongres aangebied waar veediefstal ook weer onder die loep geneem is. Isabel van Tonder doen verslag…
10 Jun 2025 3AM
English
South Africa
Business News · Business
Daar is onlangs 'n groot bedryfstoekenning aan Ceres Fruit Growers, aandeelhouer van Tru-Cape Fruit Marketing in Londen oorhandig. Isabel van Tonder gesels met Joe Hanekom, Senior bestuurder: Produksie, oor die hoe standaarde wat hulle handhaaf.
OFM Agri gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Mare, oor hoe die konflik in die Midde-Ooste, wat oor die naweek in Iran begin het, plaaslike beesvleisboere kan raak.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.