Isabel van Tonder berig oor 'n nederige begin vir 'n Brangus boer, wat nou die trotse eienaar is van 'n koei en verskalf wat 'n SA rekordprys op 'n veiling behaal het, die afgelope naweek.
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Die 2026-oes bied ’n keerpunt vir die bedryf, meen ’n bedryfsorganisasie. Die klem verskuif vanjaar verder as veerkragtigheid na hernude geleenthede en groei, sê South Africa Wine. Die uitdagings versterk Suid-Afrika se posisie as ’n produsent van premiumwyne vir wêreldwye markte.
Suid-Afrika se groeiende vraag na by-bestuiwingsdienste plaas toenemende druk op sowel bye as byeboere, volgens Elize Lundall-Magnuson van die Landbounavorsingsraad. Sy het tydens ’n webinaar ter viering van Wêreldbyedag (20/05) gepraat, waar sy die belangrike rol van bye in voedselproduksie en die uitdagings waarmee die land se byebedryf te kampe…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.