Wolfgang Rohl vertel wat dit verg om 'n toeroperateur te wees

Loading player...
Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs.
Wolfgang Rohl van Rohl's Tours & Safaris cc vertel wat dit verg om 'n toeroperateur te wees en wat maak Namibië so uniek om aan die wêreld te bemark? Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia. ‎
17 Jun 2025 7AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Breinkrag vir Elke Ouderdom met Bio-Strath

Jean-Louis en Anette Rheeder gesels oor Bio-Strath en hoe noodsaaklike voeding die brein kan ondersteun, ongeag ouderdom. Hulle verduidelik die voordele van hierdie natuurlike aanvulling en hoe dit kan help met fokus, energie en algehele welstand. Bio-Strath is beskikbaar by jou naaste apteek in verskillende verpakkings, beide as tablette en…
8 Apr 6AM 7 min

Van Gladiator tot Gids: Die Reis van André Coetzee

Vandag op Maak Spore gesels Elmero Strauss met André Coetzee, ’n man met ’n besonder interessante lewensreis. Baie mense onthou hom as “Wildebees” van die ikoniese TV-program MTN Gladiators, maar sedertdien het sy pad hom deur verskeie hoofstukke geneem. Van sy dae op die skerm tot sy werk in spanbou…
8 Apr 2AM 6 min