Wêreldwys | Die aanslag op begrensing | Ep. 52

Loading player...
In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met prof. Danie Goosen van Akademia oor ’n tema wat vele verskyningsvorms in die moderne wêreld het – die postmoderne aanslag op begrensing.

In ’n tyd waarin grense as verdag en onderdrukkend beskou word, herinner hierdie gesprek aan die diepe wysheid van begrensing as die grondslag van vryheid, identiteit en gemeenskap.
Chapters
  • 00:00 Aanslag op grense
  • 02:38 Globale era van grensloosheid
  • 06:21 Wat is ’n grens
  • 07:45 Opheffing van grense
  • 12:20 Herbegrensing in die politiek
  • 19:51 Opvatting van menswees herstel
  • 22:01 Bedink en verwoord
  • 24:44 Identiteitsbewuste Afrikaners
  • 26:24 Westerse vraagstuk
  • 29:23 Tekens van herstel
25 Jun 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min