Die meting van temperatuur

Loading player...
Temperatuur is die meting van hoe warm of koud iets is. Daar is verskillende maniere om temperatuur te bepaal. Een manier is om jou sintuie te gebruik. Voorwerpe met meer energie sal warm voel. Dinge met minder energie sal koel of koud voel as jy daaraan raak.
2 Jul 2025 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Klank

Klank word geskep wanneer iets vibreer. Dié vibrasie, wat niks anders as golwe van energie is nie, beweeg deur die lug of 'n ander medium (vaste stof, vloeistof of gas) na die oor.
17 Jul 14 min

Die Oranje-rivier

Die Oranje-rivier ontspring aan die westelike hang van die Drakensbergreeks in Lesotho op ’n hoogte van meer as 3 000 m bo seevlak.
17 Jul 8 min

Hoogte bo seevlak

Die stygende seevlak is een van die duidelikste tekens van aardverwarming. Dit is ook een van die grootste probleme wat deur aardverwarming veroorsaak word.
17 Jul 8 min

Konflik

Konflik ontstaan wanneer daar ’n stryd, botsing of rusie tussen mense, groepe of lande plaasvind.
17 Jul 12 min