Duan Pretorius - Halfeindstryd teen OP in Welkom

Loading player...
Die gees in die Griffons-kamp is hoog aan die vooraand van hul Curriebeker Eerste Divisie-halfeindstryd teen die Oostelike Provinsie in Welkom.
Die Griffons het tweede op die punteleer geëindig en sal dus die tuisveldvoordeel geniet vir die kragmeting.
Hoewel die Griffons vroeër in die toernooi vir die span van die Baai pakslae gegee het, het hulle ook in die SA-beker teen dié span vasgeval in ’n skokuitslag by die Nelson Mandelabaai-stadion.
Die Griffons-strydros en kaptein, Duan Pretorius, het aan OFM Sport gesê hulle is gereed vir die wedstryd teen Allister Coetzee se span.
16 Jul 4AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

De-an Ackermann - Facing Stade Français in Amsterdam

The Toyota Cheetahs are quietly confident they can get the job done on Saturday when they face French heavyweights Stade Français in Amsterdam, in round two of the EPCR Challenge Cup. Midfielder De-an Ackermann, who made his Cheetahs debut in England and shifts from outside to inside centre this week,…
13 Dec 1AM 1 min