Hennep se voordele in Landbou en werkskepping

Loading player...
Capa Bokone Hemp projek in Kimberley is ‘n hennepverbouing en verwerkingsmaatskappy wat die voordele van die plant benut op vele maniere.
22 Jul 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Ceres Fruit Growers het onlangs 'n gesogte toekenning ontvang

Daar is onlangs 'n groot bedryfstoekenning aan Ceres Fruit Growers, aandeelhouer van Tru-Cape Fruit Marketing in Londen oorhandig. Isabel van Tonder gesels met Joe Hanekom, Senior bestuurder: Produksie, oor die hoe standaarde wat hulle handhaaf.
3 Mar 10PM 2 min