Melinda Bam getuig oor hulle wonderwerkbaba I Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
Die glanspaar Andriaan Bergh en Melinda Bam, onderskeidelik voormalige Mnr SA en Mej SA, het beleef dat God hulle gedra het toe hulle dogtertjie Rein Talia Bergh twee maande te vroeg gebore is.

Die baba het 1,1kg geweeg met geboorte. God is almagtig en in beheer. Dit is wat hulle opnuut beleef het!

#inspirasie #motivering #Melindabam #dierealbrekfis #radiotygerberg
24 Jul 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min