Wêreldwys | Suid-Afrika se plek in globale finansiële stelsels | Ep. 57

Loading player...
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys help dr. Sandra Adendorff, senior dosent in ekonomie en internasionale handel aan Akademia, sin maak van ʼn vraagstuk wat meer kompleks is as wat dit oënskynlik voorkom: hoe steek die wêreld se finansiële stelsels in mekaar en waar pas Suid-Afrika in dié komplekse prentjie in?
Chapters
  • 00:00 Hoe die stelsel werk
  • 03:34 Volhoubare ontwikkelingsfinansiering
  • 07:29 Historiese rol van Bretton-Woods-instellings
  • 11:26 Afrika se kapitaal-agterstand
  • 13:34 Suid-Afrika se goeie finansiële stelsels
  • 17:39 Die gevreesde gryslys
  • 21:00 Nuwe ekonomiese beleid
  • 25:10 Die brug na Afrika
  • 29:00 Die privaat sektor se rol
  • 33:24 Is daar hoop?
31 Jul 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min