Wêreldwys | 80 jaar ná Hirosjima: Die wêreld se nuwe kern-onsekerheid | Ep. 58

Loading player...
In hierdie aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met kernpolitieke kundige van Unisa, prof. Jo-Ansie van Wyk, oor die moontlikheid van ’n hernude kernwapenwedloop 80 jaar na die gebruik van dié wapens tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Chapters
  • 00:00 Vrese vir hernude kernwapenwedloop
  • 06:07 Uitgeholde instellings en leierskap
  • 12:48 Verbrokkelde diplomatieke korps
  • 17:14 Arrogante siening van rol in Afrika
  • 20:33 VN in teorie en praktyk
  • 24:33 Die nuwe wapenwedloop
  • 28:39 Terreur op ons voorstoep
  • 31:50 Nuwe bewustheid van grense
  • 34:00 Belangrikste kwessies van ons tyd
6 Aug 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min