Cece Winans kom SA toe! I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
Gospelsangeres Cece Winans kom Suid-Afrika toe. Sy het gesels met Neville en Benescke op Die Real Brekfis. Vir vrouemaand gee sy 'n boodskap aan vroue en sy gesels oor hoe jy in elke storm God kan prys.

#cecewinans #Radiotygerberg #dierealbrekfis
8 Aug 2025 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min