Elwira Standili I Sisters Vrouekonferensie I Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
Die Sisters Vrouekonferensie se tema die naweek is: Vrede in die storm. Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Elwira Standili, een van die kunstenaars wat by Sisters optree wat ook pas genomineer is vir beste aanbieder van ‘n vermaaklikheidsprogram van die Silwerskermfees vir haar program, Koortjies.
14 Aug 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl (18jr) wat besluit het om ‘n verskil te maak vir mense wat die pad met kanker stap. Van Polokwane tot hier in die Kaap 2800km - hoor hoekom hy besluit het om dit te doen.
12 Feb 2AM 8 min