JACQUES MALAN - Jou Ingesteldheid

Loading player...
Jacques Malan van Faders Voice bespreek hoe jou ingesteldheid jou lewe bepaal en hoe jy geestelike stryd kan hanteer. Deur insigte uit Johannes 14 en Paulus se boodskap leer hy hoe om negatiewe denke, angs en stres te oorwin, en hoe om geen voetsool vir die vyand te gee nie. ʼn Praktiese en bemoedigende gesprek oor gedagtes, reaksies en geestelike oorwinning.
12 Aug 11PM English South Africa Christianity

Other recent episodes

JACQUES MALAN - Beginsels, Verhoudings & Dade: Leef Met Doel en Geestelike Krag

In hierdie kragtige episode van Vaders Voice verwelkom Jacques Malan ’n goeie vriend terug vir ’n eerlike gesprek oor die drie sleutelfaktore wat elke man se lewe vorm: beginsels, verhoudings en dade. Vars ná die Mighty Men-geleentheid in Robertson, kyk ons na hoe jou omgewing, jou grootwordjare, jou geestelike verbintenisse…
25 Nov 10PM 8 min