INTERVIEW WITH AMANDA COOK I THE REAL BREKFIS (06:00-09:00)

Loading player...
Amanda Cook is ’n Kanadese aanbiddingsleier, liedjieskrywer en internasionaal bekende kunstenaar. Sy is veral bekend vir haar diep, eerlike lirieke en treffende aanbiddingsliedere soos You Make Me Brave en Pieces. Amanda het al baie keer gesê sy skryf haar liedere soos “gebede op papier.” Baie van haar woorde ontstaan uit haar eie joernaal en stil tyd met God – daarom voel dit so rou en eg vir mense regoor die wêreld.

Hierna deel ons die gesprek wat Neville met Amanda gehad het.

#inspiration #motivation #amandacook #radiotygerberg
22 Aug 2025 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl (18jr) wat besluit het om ‘n verskil te maak vir mense wat die pad met kanker stap. Van Polokwane tot hier in die Kaap 2800km - hoor hoekom hy besluit het om dit te doen.
12 Feb 2AM 8 min