Wêreldwys | Die geopolitiek, identiteit en mag van taal | Ep. 61

Loading player...
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys kyk ons na die kragtige rol van taal in geopolitiek en identiteit. Hierdie jaar is belangrik vir Afrikaners met groot herdenkings en geleenthede, maar dien terselfdertyd ook as ʼn toets. Gebruik Afrikaanssprekendes en Afrikaners hierdie momentum om onsself en ons taal met trots internasionaal uit te dra? Of laat ons die internasionale kollig wat tans op ons skyn vergeefs verbygaan?
Chapters
  • 00:00 Afrikanergeskiedenis in die Paarl
  • 03:50 Oorloë duur voort
  • 13:14 Afrikaans se historiese ontwikkeling
  • 16:56 Die Taalmonument en ’n politieke bewussyn
  • 23:41 ’n Groot jaar vir Afrikaners
  • 25:39 Europa se geopolitiek van taal en kultuur
  • 34:17 Die Weste se bestaanskrisis gevorderd
  • 36:04 Minderhede se behoefte aan beskerming
27 Aug 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min