Marcel Theron gesels met René Arendse, Nasionale Adjunk-koördineerder vir Afrikaans 100

Loading player...
Die Afrikaans 100 Skolekompetisie vier 100 jaar van Afrikaans as amptelike taal!
Marcel Theron gesels met René Arendse, Nasionale Adjunk-koördineerder vir Afrikaans 100.
Volg die skakel om in te skryf:
https://afrikaans100.org/skoleprojek/
29 Aug 2025 6AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Irma Rescue: Natuurlike Ondersteuning vir Stres, "Burnout" en Meer

Jean-Louis Knouwds gesels met Anette Rheeder oor die gewilde Irma Rescue-reeks en hoe hierdie natuurlike produkte ondersteuning kan bied tydens uitdagende tye. Hulle deel waardevolle insigte oor persoonlike ervarings én terugvoer ná die gebruik van Irma Rescue Burnout en Irma Rescue Stress, asook hoe die volledige reeks kan help met…
11 Feb 3AM 9 min

Elmero Strauss gesels met Alicia Dobson

Vandag maak ons kennis met Alicia Dobson - sangeres en kreatiewe gees wat haarself uitdruk deur musiek, skilder en teken. In haar onderhoud gesels sy oor haar debuutvrystelling, “Blank” Skakel tot haar lied: https://youtu.be/jU-Hf4ISGqk?si=EpAyeqlHXePHLrO2
6 Feb 7AM 4 min

Elmero Strauss gesels met Suann van Heerden oor Hiking for Hope

Hiking for Hope - ’n doelgedrewe staproete waar elke tree hoop bring vir kwesbare kinders. Meer as net ’n staptog: dit is ’n reis van veerkragtigheid, spanwerk en omgee, waar personeel en tieners saam stap om bewusmaking te skep en ’n werklike verskil te maak.
5 Feb 4AM 6 min