Nádine gee Karin Hougaard-treffer nuwe asem

Loading player...
Die sprankelende sangeres vertel in Maroela Media se ateljee sy het aanvanklik net beplan om die liedjie op Steve Hofmeyr se Ikoon-konsert te sing en het nooit gedink sy gaan dit opneem nie.
1 Sep 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes