30 000 MANS - 1 NOV | Hardus Zevenster | Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
In verlede jaar was ons geskok toe ons lees dat 200 mense in 6 dae op die Kaapse vlakte vermoor is. Vir te lank het niemand niks gedoen nie.
Op 1 November gebeur iets geskiedkundig. Vir die eerste keer ooit gaan 30,000 mans in die Athlone stadion vergader vir die grootste oproep vir mans om hulle regmatige plek in die gemeenskap terug te neem. En alle mans is genooi.
Vanoggend het ons uitvoerende hoof van die Bloudrukgroep by ons in die ateljee, Hardus Zevenster om ons meer te vertel van die geleentheid.
3 Sep 2025 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl (18jr) wat besluit het om ‘n verskil te maak vir mense wat die pad met kanker stap. Van Polokwane tot hier in die Kaap 2800km - hoor hoekom hy besluit het om dit te doen.
12 Feb 2AM 8 min