Ruan Tennant gee nuwe lewe aan Carike-treffer van ouds

Loading player...
“As kind het ‘Hoeka toeka’ vir my baie vreugde gebring, en Carike is steeds vir my ʼn ikoon. Die liedjie het ʼn lekker skop, en dit het my altyd goed laat voel.”
8 Sep 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min