Francois de Wet van Cape Karoo International gesels oor volstruisvleis en verskillende snitte daarvan

Loading player...
Johan Gunter gesels met Francois de Wet, besturende direkteur van Cape Karoo International oor volstruisvleis en die verskillende snitte daarvan.
15 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Wandile Sihlobo praat oor die jongste landbou-indiensnemingsyfers

Suid-Afrika se landbousektor het 2026 op ’n positiewe noot begin, met sterk groei in indiensneming wat verbeterde produksietoestande in groot dele van die land weerspieël. Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom, sê die toename in werk is grootliks aangevuur deur gunstige landboutoestande wat deur 2025 en tot aan die begin van vanjaar ervaar…
13 May 6AM 6 min