Eerste aanlyn pluimveeskou eersdaags in Suid-Afrika gehou

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Zandri Erasmus oor die eerste AvioMed aanlyn pluimveeskou in Suid-Afrika, wat eersdaags plaasvind.
21 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Ceres Fruit Growers het onlangs 'n gesogte toekenning ontvang

Daar is onlangs 'n groot bedryfstoekenning aan Ceres Fruit Growers, aandeelhouer van Tru-Cape Fruit Marketing in Londen oorhandig. Isabel van Tonder gesels met Joe Hanekom, Senior bestuurder: Produksie, oor die hoe standaarde wat hulle handhaaf.
3 Mar 10PM 2 min