Wêreldwys | Solidariteit Beweging se inligtingsveldtog in die VSA voortgesit | Ep. 64

Loading player...
Die Solidariteit Beweging begin sy inligtingsveldtog oor die volgende drie weke in die VSA met ’n besoek aan die staat Michigan – ’n belangrike staat met ’n sterk Republikeinse tradisie en groot invloed in Amerikaanse politiek. Die boodskap aan Republikeinse verteenwoordigers en invloedrykes gaan duidelik wees – Suid-Afrika is nie net nog ’n ontwikkelende land met plaaslike probleme nie, maar ’n strategiese spilpunt wat groot gevolge vir die VSA en die vrye wêreld kan hê.
Chapters
  • 00:00 Nog ’n belangrike besoek aan die VSA
  • 03:47 Die fassinerende staat van Michigan
  • 07:31 Seismiese skuiwe in die VSA oor Suid-Afrika
  • 16:37 Solidariteit Beweging se oogmerke in die VSA
  • 37:20 Opskudding in die VSA oor Charlie Kirk
19 Sep 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min