Wêreldwys | Afrikaners se storie verder in die VSA vertel | Ep. 65

Loading player...
Luister na hierdie week se episode opgeneem vanuit die Amerikaanse hoofstad Washington DC – wat heelwat anders lyk, dink en funksioneer onder Trump. Volgende week se episode kom vanuit Texas. Die wêreld luister, praat saam terwyl Afrikaners hul stem laat hoor.
Chapters
  • 00:00 Trump se VN-kritiek in New York
  • 07:54 Die geskiedenis herdenk in verskeie Washington-monumente
  • 11:36 Washington dink én lyk anders onder Trump
  • 15:32 Afrikaners moet hul eie storie in die VSA gaan vertel
  • 20:47 Volgende week se episode uit Texas
25 Sep 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min