SKB - Vertroue Bou & Waarde Dryf — ’n Gesprek met André Kuhn van Hyundai Kaapstad

Loading player...
In hierdie episode gesels ons met André Kuhn, die hoof van Hyundai Kaapstad, oor wat hierdie motorhandelsmerk so betroubaar maak in Suid-Afrika. Van uitstekende waarborge en topklas diens tot gevorderde tegnologie teen bekostigbare pryse—André deel sy passie vir motors, mense en gemeenskapsbetrokkenheid. Hoor hoekom selfs lojale Duitse motorliefhebbers oorskuif na Hyundai, en hoekom jy dalk ook moet oorweeg om die skuif te maak.
6 Sep 2025 Afrikaans South Africa Business · Christianity

Other recent episodes

SKB - IT Ondersteuning vir Eenmansake en Klein Besighede

In hierdie episode van Sake Koninkryksbouers gesels ons oor die belangrikheid van IT-ondersteuning vir eenmansake en klein besighede. Is professionele IT-dienste regtig nodig as jy ’n “one-man show” is? Ons bespreek hoe proaktiewe IT-bestuur, databeskerming, e-possekuriteit en betroubare ondersteuning jou besigheid kan beskerm teen verliese – selfs in die middel…
21 Feb 11 min

SKB - Die Reis van ‘n Koninkryksbouer: Van Garagebesigheid tot IT-Impakte

Luister na die jongste episode van Sake Koninkryksbouers, waar ons ook die stories van IT-Maatskappy, Sompisi IT Solutions, hul innovasies in sagteware, hardeware en aanpasbare IT-oplossings, en hoe tegnologie nuwe geleenthede vir jong mense skep. Ideaal vir luisteraars wat belangstel in onderneming, tegnologie, en suksesvolle besigheidstrategieë in Suid-Afrika.
14 Feb 15 min

SKB - Besigheid, IT en Leierskap met Buti Mbele van Sompisi IT

Luister na Koninkryksbouers, waar ons praat met entrepreneure soos Buti Mbele oor die uitdagings en oorwinnings van besigheidsopstart, IT-innovasie en leierskap. Ontdek hoe jy jou passie in wins kan omskakel, jou impak kan maksimeer, en jou span gelukkig en gemotiveerd kan hou. Ideaal vir entrepreneurs, kleinbesighede en almal wat hul…
7 Feb 15 min