NAMPO Alfa 2025 groter en beter as ooit - Dr. Dirk Strydom

Loading player...
NAMPO Alfa Vee-, Jag- en Buitelug-ekspo vind weer 16 - 18 Oktober 2025 by NAMPO Park, net buite Bothaville plaas. Die ekspo is daagliks oop 08:00 - 17:00 en Saterdag tot 15:00 en bied drie dae vol avontuur vir die hele gesin. Dr Dirk Strydom, Besturende Direkteur: NAMPO, vertel meer oor wat besoekers kan verwag.

Toegang is net R70 per dag, met gratis toegang vir kleuters en gratis parkering vir alle besoekers. Kry jou kaartjies aanlyn via OpenTickets of by die hek. Kry meer inligting hier: https://sagrainmag.co.za/nampo-alfa-focus/
1 Oct 2025 English South Africa News · Business

Other recent episodes

6th Annual Talitha Cumi Golfday

Cat van der Merwe and Keshia van Rooyen, Director at Talitha Cumi, Place of Safety in Bloemfontein, talks about the 2026 Golfday that is already sold out, and how members of the public can still get involved and contribute to what they do for child protection, care and support for…
18 Aug 3 min

Anchor of Hope pak Tuindienste aan vir 'n goeie doel

Pulane Nel-Sekepe en Boeta Swart gesels die maand oor hoe goed dit gaan by Anchor of Hope, en hoe dankbaar hulle is vir die luisteraars en algehele publiek in en om Bloemfontein wat altyd bereid is om te help en by te drae tot hulle doel. Boeta vertel ons ook…
14 Aug 4 min

Lize Beekman: Bloekompraatjies

Pulane Nel-Sekepe gesels met die legendariese Lize Beekman oor hoe Bloemfontein en die Sterrewag Teater 'n groot impak op haar loopbaan van 29 jaar gehad het. Sy deel met ons die storie en inspirasie agter haar nuwe enkelsnit: Bloekompraatjies. Haar volgende Bloemfontein-optrede is 28 Augustus 2026.
13 Aug 9 min

Eunice High School: Strengthened by Sisterhood

Pulane Nel-Sekepe speaks with Kani, Maggie and Mrs Jackie Botma about Eunice High School for girls. Kananelo (Kani) Khoarane (Head girl: School) and Maggie Chen (Head girl: Hostel) reflects on what it means for them to be part of the Sisterhood at the school. Applications for 2027 close on 31…
13 Aug 4 min

Grey Kollege Musiekfees

Pulane Nel-Sekepe gesels met Brenda Myburg, hoof van kultuur by Grey Kollege oor die opkomende Musiekfees. Van kunstenaars tot tema, sowel as waar kaartjies beskikbaar is. Hierdie jaar se Musiekfees is iets wat jy nie kan mis nie.
7 Aug 7 min