KRAG VAN DIE BYBEL - 46 - Die 7 Feeste van die Bybel en die Sabbatsrus

Loading player...
In hierdie episode op Kaapse Kansel neem ons jou op ‘n reis deur die 7 Bybelse feeste, soos bekend gestel deur The Bible Project. Wat beteken die sabbatsrus regtig, en hoe kan ons dit in ons eie lewens ervaar? Ons ondersoek die betekenis van God se rus, die simboliek van die feeste, en hoe die Woord ‘n lewende krag word wat ons denke en harte verander.

Ons fokus vandag op Matthéüs 9 en verbind dit met die groter storie van God se verbond en herskepping. Luister saam, mediteer saam en ontdek dieper geestelike waarhede.
28 Sep 2025 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KRAG VAN DIE BYBEL - 67 - God as die Vrygewige Gasheer

In hierdie episode van die Bible Project Podcast ondersoek Tim en John die tema vrygewigheid in die storielyn van die Bybel. Ons kyk na Genesis 1–3 en leer hoe God as ’n buitengewoon vrygewige Gasheer Sy skepping vol oorvloed en geleenthede voorsien. Ons bespreek die verhaal van Adam en Eva,…
22 Feb 1 hr 15 min

KRAG VAN DIE BYBEL - 65 - Exodus, Pasga en Verlossing

In hierdie episode van Krag van die Bybel bespreek ons diep vrae uit Exodus en Genesis uit, insluitend die verband tussen die Pasga en Yom Kippur, die betekenis van Farao se verharde hart, en hoe die Uittog verbind word met geboorte-beeldspraak en wedergeboorte. Ons kyk na die rol van vroue…
8 Feb 1 hr 38 min