Kos, goeie eetgewoontes sleutel tot bloedsuikerbeheer

Loading player...
In die laaste aflewering van Maroela Media se podsendingreeks oor diabetes, werp twee kenners lig op die impak van eetgewoontes op bloedsuikerbeheer.
3 Oct 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min