In dié episode van “SkoolSlim” gesels dr. Leandie Bräsler en Helen Zille oor waarom ouers, skole, gemeenskappe en plaaslike regering almal ʼn rol speel om kinders vir die toekoms toe te rus.
“Iets wat my egter stom laat, is te midde van hierdie teenstrydigheid is daar altyd hoop. Die mens bring altyd hoop, maak nie saak wat in die wêreld aangaan nie.”
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.