Die Real Brekfis gesels met Myan Subrayan I Raising Champions

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois gesels met Myan Subrayan!

Myan is nie net ’n bekende lewensafrigter, motiveringspreker en skrywer van die boek Raising Champions nie — Myan help ook sportsterre om positief te bly in druksituasies. Myan, ’n Afrikaanssprekende Indiër, het grootgeword as Hindoe, maar vandag dien hy Jesus met oorgawe. Luister in na hierdie inspirerende onderhoud.

#RealBrekfis #RadioTygerberg #Inspirasie #RaisingChampions #MyanSubrayan
9 Oct 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl (18jr) wat besluit het om ‘n verskil te maak vir mense wat die pad met kanker stap. Van Polokwane tot hier in die Kaap 2800km - hoor hoekom hy besluit het om dit te doen.
12 Feb 2AM 8 min