
Wêreldwys | Amerikaanse skakeltoer kom tot ’n einde | Ep. 67
Loading player...
In hierdie week se aflewering Wêreldwys kom die Solidariteit Beweging se Amerikaanse skakeltoer tot ʼn einde. Ná drie weke op die pad – vanaf Mackinac Republikeinse Leierskapskonferensie in Michigan drie weke gelede, eindig die toer weer terug in Michigan. Jaco Kleynhans is terug ná die verskillende state, hul geskiedenis, mense en politiek wat die afgelope drie weke op die reis beleef is.
Chapters
- 00:00 Toer kom tot ’n einde
- 02:21 Federale hooggeregshof
- 03:56 Arlington begraafplaas in Washington
- 05:38 Die politici wat Arkansas opgelewer het
- 09:50 Waar Iryna Zarutska gesterf het
- 11:38 Die slagvelde rondom Strasburg
- 13:15 Pennsylvania se deurslaggewende politiek
- 17:50 New York se opkomende burgemeestersverkiesing
- 19:36 Al die pad terug in Michigan

