IVOR SWARTZ I MIGHTY MEN CAPE FLATS I 10 DAE WEG

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville en Benescke het gesels met Ivor Swartz, een van die sprekers van Mighty Men.

Ivor het God se genade in sy eie lewe beleef. Hy was self betrokke in bendes totdat Hy Jesus in die tronk ontmoet het. Vandag is sy doelwit om ander jongmans te help om hulle identiteit in God te vind.

#mightymen2025 #inspiration #motivational #ivorswartz
22 Oct 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl (18jr) wat besluit het om ‘n verskil te maak vir mense wat die pad met kanker stap. Van Polokwane tot hier in die Kaap 2800km - hoor hoekom hy besluit het om dit te doen.
12 Feb 2AM 8 min