Uitstallers kan nou aansoek doen om by Bloemskou 2026 'n plek te bespreek!

Loading player...
Bloemskou 2026 word volgende jaar van 23 April – 2 Mei aangebied en is die enigste skou in Suid Afrika wat nog suksesvol landbou, vermaak en uitstallers kombineer in een geleentheid. Met meer as 400 uitstallers en top plaaslike en nasionale kunstenaars – ‘n waarde vir geld gesinsuitstappie en uitstekende platform vir besighede om hulle produkte en dienste te bemark en verkoop! Doen aansoek by Bloemskou om uit te stal by www.bloemskou.co.za
4 Nov 2025 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman

Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
22 Sep 4 min

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min

Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee

Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.
11 Sep 4 min