Prof Charlie Reinhardt gesels oor probleem en indringerplante

Loading player...
Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement plantproduksie en grondkunde by die Universiteit van Pretoria gesels oor indringer en probleemplante en ook die weerstand wat die plante opbou asook opvolgbeheer.
10 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Ceres Fruit Growers het onlangs 'n gesogte toekenning ontvang

Daar is onlangs 'n groot bedryfstoekenning aan Ceres Fruit Growers, aandeelhouer van Tru-Cape Fruit Marketing in Londen oorhandig. Isabel van Tonder gesels met Joe Hanekom, Senior bestuurder: Produksie, oor die hoe standaarde wat hulle handhaaf.
3 Mar 10PM 2 min