Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstal spesialis van Vrystaat Landbou gesels oor misdaad

Loading player...
Met die aanbreek van die komende kersseisoen, is daar 'n styging in verskeie misdade soos plaasaanvalle, veediefstal, onwettige jag met honde en koperdiefstal. Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstal spesialis by Vrystaat Landbou, oor die misdade en die wette wat oortree word.
16 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Ceres Fruit Growers het onlangs 'n gesogte toekenning ontvang

Daar is onlangs 'n groot bedryfstoekenning aan Ceres Fruit Growers, aandeelhouer van Tru-Cape Fruit Marketing in Londen oorhandig. Isabel van Tonder gesels met Joe Hanekom, Senior bestuurder: Produksie, oor die hoe standaarde wat hulle handhaaf.
3 Mar 10PM 2 min