Google gaan betaal vir plaaslike nuusinhoud

Loading player...
Google het ingestem tot 'n R688 miljoen-betaling aan die Suid-Afrikaanse mediabedryf. in 'n beginselstryd teen internasionale reuse wat tot nou toe hul nuusinhoud sonder vergoeding gebruik het. Mediareg-kenner en prokureur, Helene Viljoen, verduidelik wat jy moet weet.
20 Nov 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

SA Beker begin die naweek

Die SA Beker skop die naweek amptelik af. Die verdedigende kampioene, die Airlink Pumas, begin hul titelverdediging Vrydag teen die SWD Arende in George. Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, en spanbestuurder, Sam Sikiwe, gesels met Sonop Ontbyt.
3 Mar 9 min

Nellies ding met groot honde mee

Hoërskool Nelspruit neem vanjaar deel aan die A-bond van die Super Interhoër. Atletiek-hoof Anica Cilliers gesels op die vooraand daarvan met die Middag Game Drive.
3 Mar 11 min

Mopani ondersteun plaaslike skole

Saterdag vind die jaarlikse Laeveld Interhoër-atletiekbyeenkoms by Lowveld High plaas. 100.5FM saai regstreeks uit vanaf die geleentheid en Mopani maak dit moontlik. Rita Visagie kuier by Sonop Ontbyt om die besonderhede te deel.
26 Feb 8 min

Vier op pad na Expedition Africa Back to the Berg

Harry Wiltshire, Craig Metherell, Dewaal Visser en Sara Archdeacon gaan in Maart aan die Expedition Africa Back to the Berg-wedren deelneem. Die 500 km avontuurwedloop verg dat deelnemers oor ses dae die ruwe en uitmergelende terrein van die Drakensberge trotseer.
20 Feb 9 min