Dr Johnny van der Merwe bespreek die graanmarkte

Loading player...
Die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek.
25 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Ceres Fruit Growers het onlangs 'n gesogte toekenning ontvang

Daar is onlangs 'n groot bedryfstoekenning aan Ceres Fruit Growers, aandeelhouer van Tru-Cape Fruit Marketing in Londen oorhandig. Isabel van Tonder gesels met Joe Hanekom, Senior bestuurder: Produksie, oor die hoe standaarde wat hulle handhaaf.
3 Mar 10PM 2 min