OFM NAMPO Park Kersmark 2025

Loading player...
Kom vier die feestyd by die OFM NAMPO Park Kersmark, wat van 27 – 29 November 2025 by NAMPO Park buite Bothaville aangebied word.

Met meer as 100 uitstallers is daar iets vir almal – van geskenke, speelgoed, décor, meubels en kunsvlyt tot buitelewe-produkte, motorbykomstighede en jagtoerusting. Smul aan iets lekker van die verskeidenheid kosstalletjies, terwyl die kinders in hul eie speelarea baljaar – met ‘n waterglybaan en springkasteel – sodat jy sorgeloos kan inkopies doen! Die Willard Damesprogram word aangebied op die Donderdag en Vrydag in die Graan SA Medialokaal.

Vir meer inligting, besoek https://www.ofm.co.za/event/1742/ofm-nampo-park-kersmark-2025
25 Nov 2025 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman

Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
22 Sep 4 min

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min

Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee

Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.
11 Sep 4 min